Hessequa Munisipaliteit noem in 'n persverklaring dat hulle inisiatiewe wat water opberg en vervoer na die geaffekteerde gebiede ondersteun, maar versoek inwoners om die streek se reservoirvlakke in ag te neem.
Werkers van Albertinia Meubelvervoer besig om water in een van die trokke te laai.