RIVERSDAL NUUS - Andrew Stroebel, speaker van Hessequa-munisipaliteit, het op Maandag 17 Oktober Hoërskool Langenhoven se matrieks besoek.
Hy het die senior Dasse sterkte toegewens met hulle eindeksamen en hul toekomsplanne.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'