ALBERTINIA NUUS - Dit is Oktober, die mooiste, mooiste maand omdat lente sy kleurpalet mildelik in tuine en in die veld gebruik - en ja, ook 'n vullishoop in 'n kleurparadys omskep het.
Phlipphina de Jager van Albertinia het hierdie foto Vrydag, 23 Oktober by die plaaslike vullishoop geneem toe hulle tuinvullis gaan weggooi het.
"Ek was verbaas om sulke mooi blomme daar te sien," het sy gesê.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'