Dit word gehou by Ponto Grille & Carvery, Die Punt, Mosselbaai.
Gaste kom vanaf 11:00 bymekaar en die ete begin net na 12:00.
'n Viergang-selfhelpete word voorgesit. Die koste is R55 per persoon en dit sluit 'n kelnerfooi in. Gaste betaal met hul aankoms direk aan die restaurant.
'n Kontantkroeg is beskikbaar. Geen kurkfooi is betaalbaar nie.
Drag: Netjies informeel.
RSVP by Joy of Louis Cook teen 13 Februarie by 082 493 3251, 082 097 4560 of louis@whalephin.co.za.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete Klein-Karoo, nuus'