HESSEQUA NUUS - SARS sal Woensdag 23 Oktober op Albertinia en op Donderdag 24 Oktober op Riversdal besoek aflê.
Albertinia se inwoners kan tussen 09:00 en 15:00 na die Theronsville-gemeenskapsaal gaan.
Riversdallers kan amptenare van SARS tussen 10:00 en 15:00 in die Thusong-dienssentrum spreek.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'