RIVERSDAL NUUS - Riversdal-sakekamer het verlede Woensdag hulle nuwe voorlopige komitee tydens die sakekamer se maandelikse vergadering gekies.
Die maandelikse geleentheid bied besighede die geleentheid om te netwerk.
Vir meer inligting of om aan te sluit skakel Jacques Coetzer op 082 372 6248.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’