STILBAAI - Rob vind sy laaste rusplek op die rotse oppad na Morrispunt in Stilbaai.
Op die oog af is daar geen sigbare wonde of toue om sy nek nie en die rob is heel moontlik aan natuurlike oorsake dood.
Daar is wel goed wat lyk soos skaafmerke, maar dit kan wees van die rotse.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’