RIVERSDAL NUUS - Die Riversdal-biblioteek begin vandag (Donderdag, 25 Mei) met hul jaarlikse boekuitverkoping en dit duur tot Vrydag.
Boekwurms kan van 10:00 - 14:00 by die biblioteek gaan inloer om boeke teen baie billike pryse aan te skaf.
Daar is boeke om van te kus en te keur, onder andere storieboeke en feiteboek.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’