STILBAAI NUUS - Wys jou ondersteuning vir kinderbeskermingsweek deur 'n Poppie-plakker teen R10 by Badisa Stilbaai te koop.
Badisa Stilbaai gaan die winste aanwend om klerasie en skoolbenodigdhede vir behoeftige kinders aan te koop.
Dra hierdie plakker op 31 Mei en help ons om bewustheid te kweek oor die belangrikheid van die beskerming van kinders en wys jou toewyding om 'n veilige omgewing vir alle kinders te skep.
Neem 'n foto van jouself , jou familie, jou vriende en kollegas wat die Poppie-plakker dra, plaas dit op jou sosiale mediablad en "tag" Badisa Stilbaai, want saam kan ons 'n verskil maak.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’