STILBAAI NUUS - In Stilbaai is daar ’n man wat glo elke dag is ’n goeie dag om fynbos en bome vir die nageslag te plant.
Thinus van Heerden het op 23 April onderneem om die volgende 365 dae elke dag ’n boom of struik in die Fisantekraal privaat-natuurreservaat op dié dorp by te voeg.
Die daaglikse fotorekord wat al op 145 staan wys hy doen beslis sy woord gestand.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'