ALBERTINIA NUUS - ‘n Voormalige Mej Albertinia, Lillian Keyser het op 7 Maart na die semi-finaal om die kroon van Mev SA deurgedring.
Keyser was in 2010 as Mej Albertinia gekroon.
Sy en haar man, Johan, woon nou in Villiersdorp waar sy ‘n entrepreneur is.
Keyser kan op sosiale media gevolg word by @lilian_ksr op Instagram of Lillian Keyser op Facebook.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'