Breaking News
RIVERSDAL NUUS – ’n Ongeluk tussen ’n motor en ’n vragmotor het pas op die N2 naby die Goukou-brug, sowat 9 km buite Riversdal, plaasgevind.
Noodwerkers is tans op die toneel en ’n helikopter is op pad om die beseerdes by te staan.
Die N2 sal binnekort vir verkeer gesluit word.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’