Volgens voëlkenners veroorsaak die reier tans opslae in die voëlwêreld en is dit heel waarskynlik 'n hebriede blou/swartkop reier.
Mnr. John Willemse van die Stilbaai Voëlklub noem aangesien dit 'n onbekende baster is, word daar eintlik net geraai watter tipe reier dit kan wees en is daar reaksies wat sterk twyfel uitspreek oor watter tipe spesie dit is.

Die onbekende reier veroorsaak tans opskudding onder voël liefhebbers in Stilbaai. Foto: John Willemse