HEIDELBERG NUUS - Julian Buis is onlangs as die waarnemende voorsitter van die plaas-like Gemeenskaps-polisiëringsforum (GPF) in Heidelberg verkies.
Buis, 'n klerk by die plaaslike landdroskantoor, vervang Heinrich Hartnick wat tot voorsitter van die Da Gamaskop-streek verkies is.
Inwoners of organisasies wat met die GPF kontak wil maak, kan vir Buis by 066 233 4418 skakel.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'