Video
ALBERTINIA NUUS EN VIDEO - Van die 54 matriekleerders van Hoërskool Albertinia wat hulle nasionale senior sertifikaat afgelê het, slaag 51 en spog die skool dus met ‘n 94.44% slaagsyfer.
Die skoolhoof, Dennis Karelse het gesê dat hy in sy skik met die resultate is, omdat dit ‘n moeilike jaar as gevolg van die Covid-19-pandemie vir die leerders was.
Die skool se toppresteerder is Jasmin-Leigh Schwartz met vyf onderskeidings.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'