STILBAAI NUUS - Die Hessequa streek van die Garden Route Badgers het dit by die Riverville Stadion aangebied.
Melkhoutfontein Primêr se leerders was ook daar en het dit so geniet dat hulle nie kan wag vir die volgende een nie.
Daar was 242 kinders uit die streek en 45 afrigters by die fees betrokke en volgens Merlin Masimela, die KFC mini-krieket organiseerder van die Garden Route Badgers, was dit 'n reuse sukses.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’