RIVERSDAL NUUS - Lede van Riversdal-tuinbouklub het hul eerste uitstappie in die middel van Oktober onderneem en het besluit om plaaslike kwekerye en besighede te ondersteun na die vlak 1 inperking.
Om dié rede het hul dan ook die tema van hul uitstappie ‘Local is lekker’ genoem.
Twee bussies het op 14 Oktober vanaf die NG Kerk-wes vertrek om met hul plaaslike roete te begin.
Die organiseerders bedank almal wat die dag so spesiaal gemaak het, asook die fotograwe, Anzette Finnemore en Lettie Murray.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'