STILBAAI NUUS - Die oorskot van 'n onbekende persoon is Vrydag 10 Junie in die kloof tussen Stilbaai Engen en Jagersbosch gevind.
Die vermoede is dat die persoon selfdood gepleeg het en geen gemene spel word vermoed nie.
Volgens polisiewoordvoerder ao. Morné D'Emiljo, is die identiteit van die oorledene nog onbekend.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'