HESSEQUA NUUS - Dit was seker geen verrassing dat Hoërskool Langenhoven, een van Hessequa se topskole, ná die bekendmaking van die hul uitslae vir 2022 weer met 'n 100%-slaagsyfer kon spog nie.
Die skool se drie topleerlinge is:
- Rosa van Zyl (93,3% met 9 vakonderskeidings),
- Madré Davids (89,1% met 8 vakonderskeidings) en
- Sarise Oosthuizen (88,3% met 8 vakonderskeidings).
Hoërskool Langenhoven se toppresteerders vir 2022. Foto's: Juan-Maré Conradie
Rosa van Zyl is die Dasse se toppresteerder.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'