Video
RIVERSDAL NUUSFLITS EN VIDEO - Xtreme for Kids Cycle Tour en Matla a Bana ry van Johannesburg tot in die Kaap vir die bewusmaking teen kinderverkragting, molestering en mishandeling.
Hulle het Donderdag 8 Maart by La Bella restaurant buite dié dorp middagete geniet, wat ook deur hulle geborg was.
Die groep het ook by Oker Primêre skool op Albertinia aangedoen om ‘n kort programmetjie oor bewusmaking aan te bied.
Kyk 'n video hieronder:
Lees meer hieroor in Donderdag se Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'