RIVERSDAL NUUSFLITS - Juan Jacques Jacobs, beter bekend as JJ het November verlede jaar sy eerste boek, ’n gruwel vrygestel.
Dit het hom vier jaar geneem om dié gruwelverhaal te voltooi en het hy lank navorsing gedoen om die korrekte feite weer te gee. Die geboue en gebied waarop die verhaal gebasseer is, is effens aangepas, maar bestaan alles werklik.
JJ vertel: “Ek is gek daaroor om gruwels te skryf omdat dit die enigste genre is wat ’n fisiese reaksie uitlok en nie net emosie nie. Dit laat jou hare rys en jou hart vinniger klop.
"Indien jy nie van gruwels hou nie sal dit vir jou moeilik wees om hierdie boek te lees.”
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Hy is op sy gelukkigste wanneer hy kan skryf of lees. Foto San-Marié Cronjé
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'