RIVERSDAL NUUS - Vier pragtige hondjies is tans in Riversdal se munisipale skut.
Die honde is ‘n jong worsie-kruis tefie, ‘n gesteriliseerde skaaphond teef, ‘n wit en bruin Pekingese reuntjie en ‘n klein tot mediumgrootte tefie van gemengde afkoms.
Indien jy ‘n hond vermis of een wil aanneem, kan Alfred Cupido by 073 058 8028 geskakel word.
Vier hondjies is tans in Riversdal se munisipale skut:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'