RIVERSDAL NUUS - Hierdie hond wat op 26 April op 'n plaas buite Heidelberg geskut is, se eienaar word dringend gesoek.
Indien dit jou hond is of jy weet wie die regmatige eienaar is, kontak Riversdal-skutmeester by 028 713 8000.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'