Gallery
HESSEQUA NUUS - Hoërskool Albertinia het op 11 Oktober hul Erkenningsgeleentheid in die skoolsaal aangebied waartydens leerders vereer is vir hul prestasies deur die jaar.
Toekennings
Raad van leerders 2019: Gr. 9 tot 12 - Tsabo Mahata, Angelique Tarentaal, Craig Vollenhoven, Cady Groenewald, Whillestio May, Marcham Olckers, Jaylin Abrahams, Joshwill Saayman, Johwine Tenteni, Beulin Ruiters, Juanita Marcus, Devone Prins, Amy-leigh Arendse, Jasmine Schwartz en Georgia Eksteen.
Raad van leerders 2019: Gr. 5 - Shanique Joseph, Hilton Isaacs, Lee-quin Eksteen en Marthenique Buis. Graad 6 - Andrea Erasmus, Cloe Els, Luchandre Vollenhoven en Kaylin Joseph. Gr. 7 - Tyrone Simons, Andrea Willemse, Ethan Prins en Whillaigon May.
Eisteddfod: Goud+ - Yani Havelaar en Hilton Isaacs. Silwer - Andrea Erasmus, Whillecia, Chante Meyer, Leegan Karelse en Ruche Julies.
Hoërskool sportman van die jaar: Jesse Hermanus.
Laerskool sportman van die jaar: Leigh-hende Eksteen.
Hoërskool sportvrou van die jaar: Amy-Leigh Arendse.
Laerskool sportvrou van die jaar: Julandi Daniels.
Senior victor ludorum: Aschaldo Kiewit. Junior Victor Ludorum: Matayo Jantjies.
Senior victrix ludorum: Jenne-lique September. Junior Victrix Ludorum: Demi Tarentaal.
Junior victrix en junior victor ludorum wenners: Ifmarsha Petersen en Deacon Riddles onderskeidelik.
Toppresteerders in gr. 1 tot 3: Muriel Manho (gr. 3), Mazinique Kortje (gr. 2), Zane Cronje (gr. 2), Kira Seaborne (gr.1) en Jamie Prins (gr. 1).
Toppresteerders in gr. 4 tot 10: Lee-quin Eksteen, Cloe Els, Enzalin Pietersen, Leigh-hende Eksteen, Devone Prins, Alne Swanepoel en Jasmine Schwartz
Toppresteerders in graad 4 tot 10: Van links is Lee-quin Eksteen, Cloe Els, Enzalin Pietersen, Leigh-hende Eksteen, Devone Prins, Alne Swanepoel en Jasmine Schwartz.
Skaakkampioene: Leigh-hende Eksteen (jr.) en Marlon Pietersen (sr.)
Rugby: Die beste span is die o.19's - Nicholas Stefanus (kaptein) en Aschaldo Kiewit (onderkaptein).
Netbal: Whitney Daries - kaptein van o.17-netbalspan, beste hoërskoolspan; Cady Groenewald - skild vir grootste bydrae tot netbal in die hoërskool en Rouxne Michaels - kaptein van die o.13-span, beste laerskool netbalspan.
Trofee vir volharding en deursettingsvermoë: Abel Paulsen, Jerald Erasmus en Ricardo Nomdo (gr. 12).
Albertinia Bol en Kleimyn-beurs: Shanega Saayman, Mauvoreen Olckers en Sibongi Kakhulo deel die beurs.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'