Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Tydens Afrikaans, my hart gisteraand by die Hessequa Harmonie-fees, het Zanne Stapelberg, Jo-Nette le Kay, William Berger, Lynelle Kenned en Elna van der Merwe feesgangers se hartsnare behoorlik geroer.
Dié fees lê klem op gemeenskap, tradisie en plaaslike erfenis.
Vanjaar se program sluit die viering van 100 jaar Afrikaans en 100 jaar Pinotage in - twee belangrike mylpale in die Suid-Afrikaanse kultuurlandskap.
VIDEO:
‘We bring you the latest Garden Route, Hessequa, Karoo news’