Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Heidelberg-kliniek, in samewerking met provinsiale gesondheidsdienste, waaronder ambulansdienste en verkeer het Woensdagoggend, 1 Desember Wêreld Vigsdag gevier.
Die verrigtinge, wat met 'n optog vanaf die kliniek begin het, het deur die strate van die Oos-Dorp beweeg.
VIDEO: Heidelberg vier Wêreld Vigsdag
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'