HESSEQUA NUUS - Generaal-majoor Roland de Vries het tydens ‘n Hessequa-gemeenskapsveiligheidsvergadering onderneem om organisasies wat vir die gemeenskap se veiligheid veg, by te staan.
De Vries het Vrydag, 30 Oktober gesê planne is in plek om ‘n gesamentlike operasionele sentrum in Riversdal op die been te bring.
Vanuit dié sentrum sal inligtingstelsels en veiligheids operasies beheer en gemonitor word.
Die generaal het gesinne gemaan om toe te sien en voorbereid te wees om die eerste linie van verdediging vanuit hul wonings en besighede volt e staan.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'