STILBAAI NUUS - Die ensemble Avigail Bushakevitz, Ernst-Martin Schmidt en Constance Ricard met viool, alt-viool en tjello kom Stilbaai toe.
Hierdie begaafde kunstenaars uit Berlyn in Duitsland tree in die Baptiste Saal in Stilbaai-Oos op Dinsdag 22 Oktober om 19:00 op.
Kaartjies is R100 vir lede en R130 vir nie-lede.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’