STILBAAI NUUS - Die fiksste man en dame in Stilbaai is in Desember vir hul harde werk beloon.
Die Muscle and Fitness Center se Fittest of the Bay-kompetisie het op 23 Desember op die dorp plaasgevind.
Kontant sowel as ander pryse was op die spel.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'