RIVERSDAL NUUS - Naomi Stander (97) is een van die 136 inwoners van die Droomsentrum op Riversdal se tehuise - Jan Lange en Ou Meule - wat vandeesweek met toestemming teen die Covid 19-virus ingeënt kon word.
Sy is Woensdag, 2 Junie deur suster Unita van Niekerk ingeënt
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'