RIVERSDAL NUUS - Karin Olivier, ‘n inwoner van Riversdal, het Suid-Kaap Forum gekontak om te help met die opspoor van haar verlore sleutels.
Dit is ‘n sleutel, asook ‘n afstandskakelaar (remote control) wat aan ‘n swaar metaal hartjie met pienk plastiese toutjie-sleutelhouer is.
Volgens haar het sy gistermiddag, Donderd 10 Augustus, besef dat sy slegs haar motorsleutels in haar besit het.
Enigiemand wat dit opgetel het, kan Suid-Kaap Forum se kantore skakel by 028 713 2468 of 082 3099 307.
Dit kan gedurende kantoor-ure by die kantoor van die koerant in Heidelbergweg 29 ingehandig word.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'