HESSEQUA NUUS - Drankhandelaars blyk oor die algemeen onaangenaam verras te wees deur die nuutste verbod op alkoholverkope wat Sondagaand, 12 Julie aangekondig is.
Die moontlikheid van afleggings as gevolg van die langdurige verlies aan inkomste raak ook al hoe groter.
Suid-Kaap Forum het gaan uitvind hoe die verbod ‘n paar sake-eienaars in Hessequa raak.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'