TUINROETE | HESSEQUA NUUS - Tydens die maandelikse sterilisasieveldtog op Woensdag, 11 November deur die dierebeskermingsvereniging (DBV) van Mosselbaai op Albertinia is heelwat honde en katte ingeënt.
Volgens Ilse Wyatt-Goodall word die sterilisasies soggens gedoen en die diere word later die middag na Albertinia teruggebring vir die inentings.
Back-a-Buddy is ‘n fondsinsamelingsprojek wat mense help wat dit nie kan bekostig om hul diere te laat steriliseer of inent nie.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum|Mossel Bay Advertiser en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa nuus'