HESSEQUA NUUS - ‘n Maand gelede het die meeste damme in die Hessequa-streek met rasse skrede gedaal, maar dit het intussen na goeie reëns weer begin styg.
Slegs die Olive Grovedam in Stilbaai is nog baie laag.
In die Korentepoortdam se opvanggebied in Riversdal is verlede week 13,2mm reëm gemeet, wat die totaal vir die maand op 79.9% te staan bring.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'