HESSEQUA NUUS - Die afgelope week is geen reën in Riversdal se opvanggebied gemeet nie. Die Korentepoort- sowel as Duivenshokdam se vlakke het effe gedaal terwyl die Olive Grovedam met 6% gestyg het.
Die ander damvlakke in die Hessequa-streek het konstant gebly.
Die jongste stand van damme is as volg:
17 Oktober
- Korentepoortdam - 89%
- Duivenhoksdam - 92,4%
- Olive Grovedam - 62%
- Jongensfonteindam - 100%
24 Oktober
- Korentepoortdam - 88%
- Duivenhoksdam - 88,7%
- Olive Grovedam - 68%
- Jongensfonteindam - 100%
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'