HESSEQUA NUUS - Die damvlakke is die volgende week gemeet, en lesers word gemaan om water spaarsamig te gebruik.
Die jongste stand van damvlakke in die Hessequa-streek soos gemeet op 11 April is:
- Korentepoortdam = 78,87% - 6,7mm reën (week).
- Duivenhoksdam = Geen lesing beskikbaar nie. Hul webblad word opgegradeer.
- Olive Grovedam = 50%
- Jongensfonteindam = 100%
Die Jongensfonteindam het geen verandering getoon met die styging of daling van watervlakke nie. Waar die Korentepoortdam 'n 6,7 mm styging van reën gekry het.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'