Video
STILBAAI NUUS EN VIDEO - Die woeste brand wat verlede week by Riethuiskraal net buite Stilbaai geblus is, het weer vanmiddag, Woensdag 23 November, weens die sterk wind opgevlam en is flink op pad na bewoonde huise.
Plaaslike brandweerspanne is op die toneel en het al die huise ontruim.
VIDEO: Brand vlam weer op by Stilbaai
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'