HESSEQUA NUUS - Een persoon is blykbaar noodlottig beseer toe vier voertuie in ‘n botsing betrokke was.
Dit het op die N2 tussen Albertinia en Riversdal, digby Resiesbaan gebeur.
Nooddienste is op die toneel.
Meer inligting volg sodra bekend.
'Ons bring jou die nuutste Hessqua nuus'