RIVERSDAL NUUS - Daar word gesoek na die biologiese moeder van Cassidy Jansen, gebore op 7 Augustus 2015. Die biologiese ma is Corné Lilian Jansen.
Jansen, of enigiemand wat weet waar sy haar bevind, moet asseblief met die ACVV Riversdal in verbinding tree (028 713 1378).
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'