HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Skoolkinders het die pas afgelope vakansie terdeë saam met die Heidelberg-dorpsbiblioteek en die Duivenhoks-biblioteek geniet.
Die programme wat deur die biblioteekpersoneel aangebied is het die kinders elke dag speel-speel iets nuuts geleer.
In die oggend is teorie behandel, waarna dit in die middag prakties toegepas is.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'