STILBAAI NUUSFLITS - Ao. Jan ‘Skippie’ Scheepers (58) van Stilbaai-polisie se speurtak het na 39 jaar se diens afgetree.
Hy onthou hoe hy aanvanklik met sy fiets as enigste vervoermiddel oral heen gery het.
As jong polisieman het hy van die opwinding en aksie gehou, hoewel daar min misdaad in Stilbaai en die omgewing was. Dit was egter al die jare vir hom belangrik dat elke saak van die begin af reg hanteer word.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'