Gallery Video
RIVERSDAL NUUS - André Koen is reeds 29 jaar 'n kwadrupleeg en het vanjaar se Cape Town Cycle Tour vir die eerste keer voltooi.
Goeie voorbereiding, harde werk en die ondersteuning van sy aanhangers het hom moed laat volhard om klaar te maak.
Hy glo dat sy positiewe gesindheid hom deur die jare gedra het.
Koen sê: "Jy moet in jouself glo. Wanneer jy nie eers in jouself kan glo nie, hoe kan jy verwag dat ander mense in jou moet glo?"
André met sy fiets.
Kyk 'n video hieronder:
Lees meer hieroor in Donderdag se Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'