RIVERSDAL NUUS - Freek Adams, algemene werker van Huis CJ Pauw by Hoërskool Langenhoven op Riversdal het die tuig neergelê.
Adams, wat die afgelope 13 jaar en ses maande by Huis CJ Pauw werksaam was, moes as gevolg van sy gesondheid wat nie meer so goed is nie, aftree.
Hy het ook diep spore by Gerrit du Plessis Senior Sekondêre Skool getrap.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'