HESSEQUA NUUS - Die matrieks van 2020 in die Hessequa-streek het ten spyte van die feit dat hulle feitlik 100 dae skool gemis het as gevolg van die Covid-19 pandemie, bo verwagting goed presteer.
Selfs die leerders wat nie tuisonderrig kon ontvang en die werk moes inhaal, het gewys dat dit hulle nie sal onderkry nie.
Slegs 'n paar matrieks het nie die paal gehaal nie.
Vir video's, foto's en meer, sien ook:
- 13 A-gemiddeldes vir Langenhoven
- 'n Trotse dag vir Albertinia
- Matriek-Bulle maak die Hoër Landbouskool Oakdale trots
- Blydskap en trane vir Kairos en Heidelberg
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'