Breaking News
RIVERSDAL NUUS - Riversdal is eersdaags die eerste dorp in Suid-Afrika sonder beurtkrag.
Op 'n gebied van 40 hektaar gaan 18 000 sonpanele 10 megawatt krag opwek om te voorsien in die vraag na elektrisiteit.
R173 000 000 van die totale koste word deur die Wes-Kaapse Regering gedra en R40 000 000 deur Hessequa Munisipaliteit.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’