LEEFSTYL NUUS - "Ons het hierdie oulike aktiwiteitboekie by ons vriendinne by Pure Beginnings gekry! Omdat hulle self ouers is, het hulle met dié boekie vorendag gekom om die jongspan te vermaak."
Klik hier om dit sommer nou af te laai en uit te druk. (Die boek is in Engels).
Nog heerlike aktiwiteit vir kinders:
Hier is nog lekker doendinge om klein handjies besig te hou:
- Gratis inkleurboek: Aanmekaaralfabetwoorde
- Gratis papierpoppe om af te laai
- Waar jy gratis leesboekies vir kinders kan vind
- Pret handwerk-aktiwiteite om kinders besig te hou
Ons sustertydskrifte Your Family en living & loving het ook die oulikste kreatiewe aktiwiteite vir kinders - julle kan self "glitter slime" maak, oulike paperseekatjies knip en snipper!
Vir ouer kinders:
Gratis leesboekies vir kinders
Book Dash het 'n groot verskeidenheid gratis boekies om aft e laai - plus dis beskikbaar in verskeie tale, van Afrikaans tot isiXhosa!