RIVERSDAL NUUS - Hanko Geldenhuys van Riversdal het Woensdag, 10 Maart amptelik sy konsertstatus by die beroemde Drakensberg Seunskoor in KwaZulu-Natal verwerf.
Hanko het sy musiekopleiding by Maggie Filmalter ontvang voor hy aan die begin van die jaar by die Drakensberg Seunskoor aangesluit het.
Hy het intussen ook sy Unisa uitslae vir gr 3 gekry en het 94% vir sy prakties en 86% vir teorie behaal.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'