WES-KAAP NUUS - Die eiendomsmark wat reeds groot terugslae as gevolg van inperking beleef het, word verder deur vertraagde registrasies gekniehalter.
Partye se onkostes loop op as gevolg van oordrag wat heelwat later as beoog eers kan plaasvind, omdat die aktekantoor in Kaapstad gereeld weens Covid-19 voorvalle gesluit is.
Agente en prokureurs het oor hul frustrasies met die situasie gesels.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'