HEIDELBERG NUUS - ’n Slagter en winkelier van Heidelberg het Woensdag 8 April ’n hele paar leë kindermagies gevul.
Bertus Olivier se ruim skenking was genoeg vir ’n hele klompie kospakkies vir behoeftige gesinne met kinders, wat in oorleg met die plaaslike rugbyklub geïdentifiseer is.
Die kos was genoeg om ook spelers van die klub wat swaar trek tydens inperking, van kospakkies te voorsien.
• Lees meer Donderdag
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'