Video
MOSSELBAAI NUUS - Willem le Grange van Ruiterbos het weer die swaarste pampoen ingeweeg by die Heidelberg-skou se jaarlikse groot pampoenkompetisie.
Le Grange se kampioenpampoen het die skaal op 904,5 kg getrek.
In die tweede plek was Piet Lotz se knewel van 837 kg met Elizna Lotz se pampoen wat op 730 kg ingeweeg het. Daar is 35 pampoene ingeskryf.
Kyk 'n video hieronder:
Verwante artikel: Willem se pampoene op pad skou toe
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'